Share to:

 

Leer

Leer kan na een van die volgende verwys:

  • Leer (stof), materiaal wat van die vel van diere gemaak word.
  • Leer (toestel), toestel met trappe waarmee daar teen goedere opgeklim word.
  • Leer (stad), 'n stad in die Duitse deelstaat Nedersakse.
  • Doktrine, leer of versameling leerstellings.
  • Teorie, 'n geheel van denkbeelde, hipoteses en verklarings.

Pas op om nie leer met leër of lêer te verwar nie. 'n Leër is 'n krygsmag (troepe met hul wapens) terwyl 'n lêer 'n omslag vir dokumente is.

Eksterne skakels


Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya